DIE WAG DIE MOEITE WERD
Ek het heel agter gestaan toe geduld in die hemel uitgedeel was. En soveel te meer is hierdie karakter-eienskap getoets oor die laaste 8 maande. Daar is niks so teleurstellend soos om sooo reg te voel as vrou en paartjie vir ‘n kleintjie, maar die positiewe swangerskap toets bly jou ontwyk. Ek kan seker op … Read more