Ontmoet Minki SE ‘OUMA WOEF’

Ontmoet Minki se ‘Ouma Woef’. Met ‘n cappuccino in die hand en ‘n vars pasta pesto slaai sit ek en my skoonma (voel soos my eie ma) in die winterson en bak. Dis September maand (2021), maar die lug is steeds koel. By ‘n koddige koffiewinkeltjie in die Paarl deel ‘ouma Ella’ haar hart oor … Read more

HOE GROET MENS JOU PA

Hoe groet ‘n mens jou pa? Dis ‘n koue wintersoggend in Augustus-maand (2021). Die kaggel kners eenkant in die hoek. Gister, presies 7 maande terug is Louise gekonfronteer met haar pa se afsterwe. Ek self is baie ná aan my ouers, en kan my nie indink hoe ‘n mens hoegenaamd aangaan met die lewe na … Read more

AL WAT ONS HET IS DIE ‘NOU’

Al wat ons het is die ‘nou’. Gebed is ‘n praktiese manier waarop Christene bewustheid in hul daaglikse lewe kan toepas. “Bid gedurig”. (1 Tessalonisense 5:17) Bewustheid (mindfulness) is tans ‘n gonswoord en populêre tegniek veral binne die raamwerk van die sielkunde veld. Navorsing dui op ‘n direkte verband tussen mindfulness en verskeie voordele wat … Read more

DIE WAG DIE MOEITE WERD

Ek het heel agter gestaan toe geduld in die hemel uitgedeel was. En soveel te meer is hierdie karakter-eienskap getoets oor die laaste 8 maande. Daar is niks so teleurstellend soos om sooo reg te voel as vrou en paartjie vir ‘n kleintjie, maar die positiewe swangerskap toets bly jou ontwyk. Ek kan seker op … Read more